Sentraal
DIRK KOK
In die Noord-Kaap, Noordwes
en die Vrystaat is relatief min
onafgehandelde grondeise, sê die adjunkgrondeisekommissaris, Thami Mdontswa.
Hy het op die parlementêre verhoor oor die
Wetsontwerp op die Herstel van Grondeise
in Botshabelo in...
Plus
Sentraal
DIRK KOK
In die Noord-Kaap, Noordwes
en die Vrystaat is relatief min
onafgehandelde grondeise, sê die adjunkgrondeisekommissaris, Thami Mdontswa.
Hy het op die parlementêre verhoor oor die
Wetsontwerp op die Herstel van Grondeise
in Botshabelo in die Vrystaat aan AgriECO
gesê sowat 5% van die onafgehandelde
grondeise in die land is in dié drie
provinsies. Dit is altesaam 432 eise.
Die meeste hiervan is in die Noord-Kaap
(327) en die minste in die Vrystaat (18). In
Noordwes is 87 eise onafgehandel.
“Altesaam 77 448 grondeise is die afgelope
18 jaar afgehandel. Sowat 8 000 eise is nog
onafgehandel.”
Oor boere en landbou-organisasies se
kommer dat
die heropening
van die
grondeiseproses
vir nog vyf jaar
of langer tot
onsekerheid en
’n gesloer met
grondtransaksies
gaan lei, het
hy gesê die
verwagting is dat talle van die nuwe eise
eise gaan wees op grond waarop daar die
afgelope 18 jaar reeds suksesvolle eise was
en wat reeds aan begunstigdes oorgedra is.
“Daar sal uiteraard eise w
Moins