Sentraal
BOERDERY
Eksotiese
sampioene
in VS
NK en VS
se vlakvarke
bekyk
Griekse
sosaties
met tzatziki
pg. 2 pg. 7 pg. 3
NAVORSING SKAAPVLEIS
December 2013
Stuur jou nuus aan
Dirk Kok by
dirk@centralmediagroup.co.za of bel
hom by 076 476 2187
Om te...
More
Sentraal
BOERDERY
Eksotiese
sampioene
in VS
NK en VS
se vlakvarke
bekyk
Griekse
sosaties
met tzatziki
pg. 2 pg. 7 pg. 3
NAVORSING SKAAPVLEIS
December 2013
Stuur jou nuus aan
Dirk Kok by
dirk@centralmediagroup.co.za of bel
hom by 076 476 2187
Om te adverteer
kontak Sindie Brits of Christo du Randt
by 051 5050 900 of stuur ’n e-pos
na sindie@mahareng.co.za
‘Ramphulp skiet ver tekort’
Beeste op ’n plaas tussen Petrusburg en Koffiefontein in die Vrystaat drom saam by die voerbakke en watertrog. Foto: Sabrina Dean
DIRK KOK
Regeringshulp vir boere in die
rampdroog Noordwes, die NoordKaap en dele van die Vrystaat skiet
ver tekort.
Dié aanklag word deur boere en
opposisie-politici gemaak.
In Noordwes sê boere die hulp
was te laat en te min. Boere in die
Noord-Kaap en Vrystaat hoop nog
op hulp.
Agri-Noordwes se hoofbestuurder,
Boeta du Toit, sê met die R40
miljoen wat ontvang is, het
Noordwes se boere maar tussen
een sak en 14 sakke hulpvoer
gekry. Dit was net genoeg om so
min as twee tot vyfti
Less