Sentraal
TOEKENNINGS
VS Jongboer
van die
Jaar
Heerlike
nierpastei
resep
Turksvye
bring
uitkoms
pg2 pg8 pg10
LEEFSTYL
ye
s
pg1
10
ONTWIKKELING
May 2013
INGS
oer
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
2 8
8
8
8
8
8
8
8
8
Nampo Oesdag 2013
LANI FOUCHÉ
Boere,...
More
Sentraal
TOEKENNINGS
VS Jongboer
van die
Jaar
Heerlike
nierpastei
resep
Turksvye
bring
uitkoms
pg2 pg8 pg10
LEEFSTYL
ye
s
pg1
10
ONTWIKKELING
May 2013
INGS
oer
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
r
2 8
8
8
8
8
8
8
8
8
Nampo Oesdag 2013
LANI FOUCHÉ
Boere, landboukenners en entoesiaste staan
gereed vir vanjaar se Nampo Oesdag buite
Bothaville in die Vrystaat.
Die Nampo
Oesdag bied sedert die 1960’s ‘n platform vir
die tentoonstelling van die jongste landbouimplemente, -kennis en -idees waarby elke
boer kan baat.
Vanjaar gaan dit geensins anders wees nie.
Uitstallers en besoekers gaan weer van 14 tot
17 Mei uit alle uithoeke van Suid-Afrika en
oor die waters na dié Vrystaatse dorp stroom
vir ‘n kykie na die jonste landboutendense.
Volgens Oesdagvoorsitter, Kobus van
Coller, verwag hulle min of meer dieselfde
opwagting, indien nie meer nie, by vanjaar
se fees as verelde jaar.
Daar was in 2012 ‘n
rekordbywoning van byna 72 000 besoekers
aan Nampo.
“Dis ‘n getal wat jaarliks
groei as g
Less