Sentraal
MARKPRYSE
ABSA
se
markanalise
Lekker
skaaplewer
resep
Boere tref
voorsorg
vir winter
pg4 pg7 pg8
WEIDING
KOS
June 2013
Paul Vorster, saaiboer van Hennenman, wys sy slag met die trekker en ploeg
op Suid-Afrika se eerste ploegkampioenskapbyeenkoms op...
More
Sentraal
MARKPRYSE
ABSA
se
markanalise
Lekker
skaaplewer
resep
Boere tref
voorsorg
vir winter
pg4 pg7 pg8
WEIDING
KOS
June 2013
Paul Vorster, saaiboer van Hennenman, wys sy slag met die trekker en ploeg
op Suid-Afrika se eerste ploegkampioenskapbyeenkoms op die Nampo Oesdag
by Bothaville.
Hy het derde geëindig in die land.
Nog ’n Vrystater, Willie Ludik,
is Suid-Afrika se eerste ploegkampioen en gaan volgende jaar vir die land in
Frankryk om die wêreldtitel meeding.
Robért Venema, van Krugersdorp, was die
naaswenner.
Planne word nou al gemaak om in 2020 die wêreldbyeenkoms in
Suid-Afrika te hou.
Lees van die ploegkampioen op bl.
2.
FOTO: DIRK KOK
Wêreldploegbyeenkoms in SA
Boere is nodig
DIRK KOK
Ondanks uitdagings en probleme, is daar goeie
vooruitsigte vir boere en opkomende boere.
Dit was prof.
Johan Willemse, landbouekonoom aan die Universiteit van dieVrystaat,
se boodskap aan boere op vanjaar se Nampo
Oesdag by Bothaville.
Willemse het gesê boere is nie in ’n sterwende
o
Less